Abstract:
The whole-mass correction factor from piecemeal determinations of body mass in fur seals (Arctocephalus spp.J was found to be lower than that recommended in the literature, A variety of influencing factors are suggested and it is recommended that for each particular study a correction factor should be determined.
Die aanpassingsfaktor vir die bepaling van die totale massa van pelsrobbe (Arctocephalus spp.J vanaf stuksgewyse massabepalings is laer as wat in die literatuur aanbeveel word. 'n Verskeidenheid van bepalende faktore word voorgestel en daar word aanbeveel dat vir elke spesifieke studie 'n aanpassingsfaktor bepaal moet word.